Tel: 016 423 1136   Faks: 086 508 6180   Epos: hoofrissie@mweb.co.za

Welkom
Dit is met passie en entoesiasme wat ons net die beste nastreef. Saam met ons personeel en ouers wil ons hegte bande met ons leerlinge sluit, hulle talente ontwikkel in ‘n velige, geborge omgewing. Ons skool word gekenmerk deur hoë akademiese standaarde, aktiewe deelname aan ‘n verskeidenheid van sport en kulturele aktwiteite met ‘n spontane en entoesiastiese gees. 2015 was ‘n trotse jaar vir Laerskool Risiville waarin ons, ons 50e bestaansjaar gevier het.
Elke jaar is ‘n besige jaar by Laerskool Risiville. Ons Gesinsweek was gekenmerk deur pret, plesier en groot glimlagte.Elke dag bied nuwe uitdagings en geleenthede. Ons is ‘n dinamiese skool wat poog tot uitnemendheid, hoë standaarde en volgehoue toewyding. Toegerus met die wapenuitrusting van ons Hemelse Vader, sal ons skool, leerders, ouers en personeel tot hoë vlakke uitstyg. God seën Laerskool Risiville tot in lengte van dae.
Lees meer
Kontak Ons
Image
T | (016) 423 1136  F | 086 508 6180  E | info@laerskoolrisiville.co.za  A | H/v Aidastr & Marielaan, Risiville, Vereeniging, Gauteng
divider
Follow us on Facebook     Volg ons op Twitter     Volg ons op Google Plus