Tel: 016 423 1136   Faks: 086 508 6180   Epos: hoofrissie@mweb.co.za

Revue & koor
By Laerskool Risiville doen ons alles voluit! Elke derde jaar is Konserttyd. In ons driejaar siklus het ons 'n fantastiese revue aangebied, met die titel, Kom Kapityt!
Ons het in 2019 weer 'n volwaardige koor by Laerskool Risiville.
Ons neem jaarliks aan die Super 8 koorkompetisie deel.

2019 beplan ons dan weer 'n seeskool vir Graad 5 -7 leerders en die jaar daarna weer 'n gesinsweek.  Daar is dus elke jaar 'n geleentheid vir al ons leerders en ouers om betrokke te raak in die Rissie-Familie.
Kontak Ons
Image
T | (016) 423 1136  F | 086 508 6180  E | info@laerskoolrisiville.co.za  A | H/v Aidastr & Marielaan, Risiville, Vereeniging, Gauteng
divider
Follow us on Facebook     Volg ons op Twitter     Volg ons op Google Plus