
As Rissies is kultuur ‘n groot deel van ons trots daar is verskeie aktiwiteite waaraan die leerders kan deelneem as deel van die skool se kultuurprogram naamlik:
-
Redenaars van skoolvlak, super 8 tot nasionaal.
- Vereeniging kunsfees/ Del Arte wat visuele kuns, drama, voordrag, model en vele ander aktiwiteite insluit.
- Die jaarlikse ATKV skryfkompetisie.
- Teken, verf of selfs inkleurkompetisies.