Tel: 016 423 1136   Faks: 086 508 6180   Epos: hoofrissie@mweb.co.za

Padpatrollie
2019


 Daar word jaarliks 20 seuns gekies om as padpatrollielede te dien. Dit is n wonderlike voorreg om met die 20 seuns n pad te kan stap.

Hulle word opgelei deur die verkeersdepartement. Elke Woensdagoggend word daar n vergadering gehou. 

Elke oggend vroeg is hulle op hul pos. In die Winter is dit nog donker, maar die manne is reg om te help dat Rissies veilig oor die pad kom.

Baie dankie vir die ouers se positiewe samewerking en opoffering. n Groot dankie aan al die seuns! Ek is baie trots op elkeen van julle. 
Kontak Ons
Image
T | (016) 423 1136  F | 086 508 6180  E | info@laerskoolrisiville.co.za  A | H/v Aidastr & Marielaan, Risiville, Vereeniging, Gauteng
divider
Follow us on Facebook     Volg ons op Twitter     Volg ons op Google Plus