
PRYSUITDELING KRITERIA 2019
- Super User
- Nuus
- Trefslae: 860





PRYSUITDELING KRITERIA 2019 |
|||||
INDIVIDUEEL |
|||||
Toekenning |
Erekleure |
Goue Wapen |
Silwer Wapen |
Balkie |
Vergulde Sert. |
Akademie Gr. 4 - 7 |
90% gem. |
85% gem. |
|
80% gem. |
Vaktoekenning Gr. 7 |
Buite Skool |
|
SA 1ste – 3de plek |
SA 4de plek |
|
|
Skaak |
SA 1ste – 4de plek |
|
Sedibeng |
D7 |
|
Tennis |
Top 10 by SA’s |
|
Vaaldriehoek |
|
|
Landloop |
Deelname aan SA’s |
Gauteng 1ste – 3de plek |
|
D7 |
|
Krieket |
Gauteng |
Suid-Gauteng |
Sedibeng |
|
|
Hokkie |
Suid-Gauteng |
|
|
D7 |
|
Rugby |
Valke A |
Ander Valke |
Valke-Suid |
|
|
Netbal |
Gauteng |
|
Sedibeng |
D7 |
|
Atletiek |
Deelname aan SA’s |
Gauteng 1ste – 3de plek |
|
D7 |
|
Redenaars |
2 jr Super 8 wen SA 1 - 3 |
Gauteng |
|
Fasewenner |
|
Kuns |
|
|
|
|
A+/A++ |
Kunsfees |
|
14 punte |
12punte |
10-11 punte 3 jr. verg. sert. |
9 punte |
Koor |
|
|
3 jr. deelname |
|
|
Entrepreneurs: Geen toekennings (slegs vir die pret daarvan).
Kunsfees – Erekleure val weg.
PRYSUITDELING KRITERIA 2019 |
|||||
SPANVERBAND |
|||||
Toekenning |
Erekleure |
Goue Wapen |
Silwer Wapen |
Balkie |
Vergulde Sert. |
Skaak |
|
|
|
Sedibeng wenners Super 8 wenners |
Sedibeng 2de plek |
Tennis |
|
|
|
Sedibeng wenners Super 8 wenners |
Sedibeng 2de plek |
Rugby |
|
|
Valke-Suid wenners |
Valke-Suid 2de plek Super 8 wenners |
|
Netbal |
|
|
Gauteng 1ste – 4de plek |
Sedibeng wenners Super 8 wenners |
Sedibeng 2de plek |
Hokkie |
SA 1ste – 3de plek |
Suid-Gauteng wenners |
Suid-Gauteng 2de – 3de plek |
D7 wenners Super 8 wenners |
|
Krieket |
|
|
|
Sedibeng wenners Super 8 wenners |
Sedibeng naaswenners |
PRYSUITDELING KRITERIA 2019
GRONDSLAGFASE
AKADEMIE (Gr. 1 – 3)
- Prestasiebalkie
Leerders wat uitsonderlik presteer het en aan die einde van die jaar en ‘n gemiddeld van 80% behaal het, ontvang elk ‘n vergulde Prestasiebalkie vir Akademie
- Prestasie en vergulde Vaktoekenning
Toekenning aan 1 leerder per graad wat gedurende die jaar die meeste punte in ‘n vak behaal het en hom/haar uitpresteer het in ‘n vak, ontvang ‘n vergulde sertifikaat en ‘n vergulde Prestasiebalkie vir Akademie.
- Vergulde Wapen vir Akademie (eers in Gr. 3)
Leerders wat vanaf Gr. 1 – 3 prestasiebalkies ontvang het vir Akademie, ontvang die hoogste Akademiese prestasie of ‘n Vergulde Akademiese Wapen.
- Erekleure en Vergulde Wapen vir Akademie (eers in Gr. 3)
Leerders wat vanaf Gr. 1-3 prestasiebalkies en vaktoekennings ontvang het, ontvang Erekleure vir Akademie en ‘n vergulde erekleure wapen.